Hop Hop Spinnekop - Kurt Darren
Lyrics by:Kurt Darren/Dirk van Niekerk/Don Kelly/Dan Green
Composed by:Kurt Darren/Dirk van Niekerk/Don Kelly/Dan Green
Produced by:Dirk J van Niekerk
Almal dink hy dans
Almal dink hy's goed
Kyk net bietjie mooi hy't miere in sy broek
Agter teen die muur
Wynvlieg hou hom dop
Vanaand vang hierdie vlieg vir haar 'n spinnekop
Pasop as die gogga jou byt
Een dans en dis oor en uit
Pasop as die gogga jou byt
Jy gaan dans jy gaan dans jy gaan dans dans dans dans
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op 'n ander vlak
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op 'n ander vlak
Skuif 'n bietjie links
Skuif 'n bietjie regs
Hande in die lug dit is 'n dansgeveg
Kyk hoe skuif sy lyf
Nader aan sy plan
Sy oë hou jou dop hy wil vir jou kom vang
Pasop as die gogga jou byt
Een dans en dis oor en uit
Pasop as die gogga jou byt
Jy gaan dans jy gaan dans jy gaan dans dans dans dans
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op 'n ander vlak
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op 'n ander vlak
Pasop as die gogga jou byt
Een dans en dis oor en uit
Pasop as die gogga jou byt
Jy gaan dans jy gaan dans
Jy gaan dans jy gaan dans
Jy gaan dans jy gaan dans
Jy gaan dans dans dans dans
Hop hop Spinnekop
Hop hop Spinnekop