最近搜索
'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie (Akoestiese Lewendige Opname) - Brendan Peyper 《50 Goue Sokkie Treffers Vol.3》 HQ
更新时间:2025-03-21 07:18:35
文件格式:mp3
音乐下载
被下架或封杀等部分试听资源与网盘资源可能不一致,请以网盘资源为准
标签
'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie (Akoestiese Lewendige Opname) - Brendan Peyper 相似推荐
歌词

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Brendan Peyper

Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee

Ek weet ek is nie ryk nie

Aan geld of groot praktyk nie

Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd

Ek ry nie 'n fancy kar nie

Ek's nie in n famous band nie

Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose

Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

'N boerekoffie en n boerebeskuitjie

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'N boeredrukkie vir my boeremeisie

Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie

Dan stap ons onder deur die maan

Ek en ny suikerbekkie saam

Ek het nog nie ver gereis nie

Italië of parys nie

Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou

Ek is nie 'n superhero

Maar ek voel soos een as jy my vashou

Deur storms en deur vuur beskerm ek jou

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose

Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

'N boerekoffie en n boerebeskuitjie

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'N boeredrukkie vir my boeremeisie

Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie

Dan stap ons onder deur die maan

Ek en my suikerbekkie saam

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

'N boerekoffie en n boerebeskuitjie

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'N boeredrukkie vir my boeremeisie

Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie

Dan stap ons onder deur die maan

Ek en my suikerbekkie saam

Saaaaam

Ek en my suikerbekkie saam